Pencil on Paper
Sunday, 27 July 2014
Swatches: Die begin
My swatches vir The girl with the pearl earing. Dit is altyd die begin van enige kuns werk en daar kan baie tyd aan spandeer word. Om elke kleur wat sien neer te skryf, help jou om jou eindproduk so na as moontlik soos die oorspronklike te laat lyk.
Thursday, 24 July 2014
Kwartaal twee: The Girl with the Pearl earing- Johannes Vermeer
Hierdie taak was vir my ongelooflik lekker om te skilder. Dit het my skills getoets en het my bewys dat ek talent het. Hierdie is 'n skildery van Johannes Vermeer genaam The girl with the pearl earing. Ons kon enige skildery uit die Renaissance, Manneristies of Barok tydperk kies en dit so na as moontlik aan die oorspronklike een skilder. Myne is uit die Barok tydperk.
Thursday, 29 May 2014
1ste Kwartaal
Van bo na onder: Komplimentere kleure; Warm en koud; Kleuruitbreiding; Lig en donker.
Hierdie is my vier, 20cm by 20cm, skilderye vir my eerste kwartaal kuns projek. Dit is geinspireer deur Van Gogh se Sunflowers.
Subscribe to:
Posts (Atom)