Sunday 27 July 2014

Observasie sketse






Swatches: Die begin

My swatches vir The girl with the pearl earing. Dit is altyd die begin van enige kuns werk en daar kan baie tyd aan spandeer word. Om elke kleur wat sien neer te skryf, help jou om jou eindproduk so na as moontlik soos die oorspronklike te laat lyk.

Thursday 24 July 2014

Kwartaal twee: The Girl with the Pearl earing- Johannes Vermeer

Hierdie taak was vir my ongelooflik lekker om te skilder. Dit het my skills getoets en het my bewys dat ek talent het. Hierdie is 'n skildery van Johannes Vermeer genaam The girl with the pearl earing. Ons kon enige skildery uit die Renaissance, Manneristies of Barok tydperk kies en dit so na as moontlik aan die oorspronklike een skilder. Myne is uit die Barok tydperk.